Buffelsfontein Barbier vorm deel van die Buffelsfontein groep van maatskappye, die breinkind van Mark Eybers en Meyer Le Roux.
Buffelsfontein het egter nie by baard-olie gestop nie. Verskeie besigheidsgeleenthede het op die aanvanklike produktelyn gevolg. Tans word die handelsmerk ook geassosieer met die Buffelsfontein Beesboerdery restaurant, die Buffelstoor aanlyn winkel, Buffelsfontein brandewyn, Buffelsfontein
lager asook ‘n hele reeks produkte wat op die man wat in Afrika moet oorleef gefokus word.
In 2018 maak die eerste Buffelsfontein Barbier sy deure in Queenswood Pretoria oop ten einde die massiewe aanvraag na Buffelsfontein mansprodukte te bevredig. Die spesifieke handelsmerk bied professionele barbierdienste aan mans (met ‘n besonderse fokus op baarde en snorre). ‘n Buffelsfontein barbier bied nie net die dienste van ervare barbiere aan nie, maar skep ook ‘n gemaklike en ontspanne omgewing waar kliënte ‘n koppie koffie of selfs ‘n Buffelsfontein drankie kan kom geniet. In kort, die handelsmerk en ervaring van Buffelsfontein Barbier strook met die groep se leuse: “Bederf jouself jou rowwe bliksem!”.
Franchise Summary:
- Location: National
- Property Required: Premises in business or shopping mall with approximately 60 - 80 m² .
- Investment: R820 000 ( Excl VAT) with 50% in cash.
- Franchise Fees:
- The management service fee (royalty fee) of R4000pm.
- Monthly marketing fee of R 1000 pm.
Franchisees can expect to receive a return on their investment in around 30 months.
Franchises for Sale Enquiries:
On completing this form, an NDA and prospectus will automatically be emailed to you. If you need any more information on franchises for sale, please complete the NDA after which we will schedule an in person or remote session to answer all your questions.